Modulekode | OKW 413 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Identifikasie van belangrike onkruide in gewasse, tuine en ontspanningsareas. Identifikasie van uitheemse indringerplante en inheemse verdigterspesies. Impak van onkruide op gewensde plantegroei. Die rolle van allelopatie en kompetisie by interaksies tussen plante. Invloed van onkruide op plant-biodiversiteit en gewasopbrengspotensiaal. Onkruide in een- en meerjarige gewassituasies. Biologie en ekologie van onkruide. Meganiese, verbouing- biologiese en chemiese onkruidbestuurspraktyke. Geïntegreerde onkruidbestuur. 'n onkruiddoderformulasies en toedieningstegnieke. Wyse van werking van onkruiddoders en hul gedrag en lotsbestemming in die omgewing. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PLG 251 |
Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Plant- en Grondwetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App